vandaag heb ik besloten om nog 1 keer naar zuid afrika te reizen. Ik ben er nu 3 keer geweest de afgelopen 2 jaar en hopelijk is dit de laatste keer. Ik vind het een heel moeilijk land, prachtig, lieve mensen en tegelijkertijd verkeer je in een permanente staat van verontrusting. Ook 's nachts in je dubbel beveiligde slaapkamer...... Gert Vlok Nel: moenie vir my hier vergeet nie wat het jy gese? wat het jy gese? ek het gese jy moenie moenie vir my alleen agterlaat in hierdie land waar hulle nog hekse verbrand nie hierdie aaklige aaklige land nie moenie my hier vergeet nie dixie, ek weet nie of jy weet nie sonder jou vul alles wat ek rondom my het my hart met woordeloosheid & dread al die mense & gebouwe wat ek rondom my het al die jare & sukkel & shows wat ek nou voor my het al die dead end jobs wat ek agter my het al die blou blou lug wat ek bo-oor my het & al die dooie geliefdes wat ek onder my het & veral die leegwordende bed jy moenie vir my hier vergeet nie jy moenie vir my alleen agterlaat op hierdie dorp waar ek grootgeword het nie waar niemand meer iets mooi in my sien nie waar vreemde waiters my bedien nie moenie my hier vergeet nie dixie ek weet nie of jy weet nie hoe leeg is die poolhalls van my jeug pocketed are the balls & die musiek het gestop in die hartseer dance-halls & die blou cuechalk het grys geword in my hand terwyl ek vir 'n oomblik deur die venster gekyk het na iets buite in die land jy moenie vir my hier vergeet nie.....moenimoenie vir my alleen agterlaat op hierdie planeet waar die Here nie meer van ons weet nie
Als je opgeruimd hebt (tussen al die spulletjes uit het zuiden breek ik m'n nek ;-) dan zie je me weer eens... lol
Ook ik ben hier niet zo vaak meer... toevallig deze morgen... het gaat goed met mij... er is niets dat niet zo moet zijn at the moment ;-) Bij jullie alles wel...?
verhuizen... nou ik wacht liever eerst tot ik wat meer energie daarvoor heb. nu wend ik mijn energie nog aan voor op krachten te komen
de laatste tijd heb ik niet meer gewandeld met de goegemeente nee. maar dat zegt niet dat ik niet nog eens ga doen.
wat mijn studie betreft, ik moet nog een vak van het 1 na laatste jaar en scriptie en dan ben ik klaar